OPNAME

Selfbeskikking Bekendstellingsopname

Ons verwelkom U deelname in hierdie kort opname.

U staan onder geen verpligting hoegenaamd nie, en die inligting wat U hier verskaf is totaal anoniem, behalwe ‘n Epos adres (wat nie verpligtend is nie). Maar indien U ‘n kopie van U opname wil bekom, sal dit nodig wees om ‘n Epos adres te verskaf. En indien U sou verkies om betrokke te raak, maar het nie ‘n Epos adres nie, gaan registreer gerus ‘n gratis Epos adres by Google Mail.